Skip to main content

Tuisblad Navigasie-keuseskermvoorblad verfris

Voorblad


planeetAardenatuurwetenskapplaneetheelalbiologiesegeologieseakkresienewelSonVulkaangasseatmosfeersuurstofmenselewevulkaanaktiwiteitehemelliggamemaansoliede korswatergrafietbiogeniesmetamorfe gesteentesGroenlandfossielesandsteenAustraliëFotosintetiese leweKambriese periodefilumsontwikkeluitgesterfPlaattektoniekoseanebiosfeerosoonlaaggrondDeensewiskundigePiet HeinsuperellipsvormSergels TorgStockholmSwedefotosintesebakterieëalgeSuid-AfrikaNamibiëBotswanaLesothoMosambiekeSwatiniZimbabweAfrikaSuider-AfrikaAmerikaAntarktikaAsiëEuropaOseaniëRuslandTurkyeVerenigde State van AmerikaLandeBaaieBergeEilandeMereOseaneRiviereWoestyneArgeologieDatumsKulturele geskiedenisOorloëReligieuse geskiedenisRewolusiesVroeë beskawingsAntieke EgipteAkteursArgitektuurDansLetterkundeMitologieGriekse mitologieModeMuseumsMusiekRolprenteTaalVermaakBewaringsgebiedeDierePlanteAgnostisismeBaha'iBoeddhismeChristendomGnostisismeHindoeïsmeIslamJudaïsmeMitologieNew AgePaganismePoliteïsmeSatanismeSikhismeZoroastrismeBesigheidEkonomiePolitiekSportVervoerKunsmatige taalNatuurlike taalTaalfamiliesSkryfstelselsElektronikaFotografieInligtingstegnologieKlanktegnologieVoertuigtegnologieBiologieChemieFilosofieFisikaNatuurwetenskapPsigologieSosiologieSterrekundeWiskundeArtikelindeksKategorieboomLysteHoe soek ek?












Tuisblad




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search





Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.


Donderdag, 28 Maart 2019
Hier is tans 76 925 artikels in Afrikaans.


Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.




Inleiding  Hulp  Kontak

Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag





Bluebg.png


Cscr-featured with ring.svg

Voorbladartikel


’n Kunstenaarsvoorstelling van die vorming van die Sonnestelsel.

Die geskiedenis van die Aarde het betrekking op die ontwikkeling van die planeet Aarde, van sy vorming tot die hede. Feitlik alle vertakkings van die natuurwetenskap het bygedra tot ’n begrip van die hoofgebeure in die Aarde se verlede. Die planeet is omtrent ’n derde so oud soos die heelal. ’n Enorme aantal biologiese en geologiese veranderings het in dié tyd plaasgevind.


Die Aarde het sowat 4,54 miljard (4,54×109) jaar gelede gevorm deur akkresie van die newel waaruit die Son ontstaan het. Vulkaangasse het moontlik die aanvanklike atmosfeer gevorm, maar dit het feitlik geen suurstof bevat nie en sou giftig gewees het vir mense en die meeste vorme van moderne lewe. Die grootste deel van die Aarde was gesmelt vanweë uiterste vulkaanaktiwiteite en gereelde botsings met ander hemelliggame. Een baie groot botsing het vermoedelik die kanteling van die Aarde se as en die vorming van die maan veroorsaak. Mettertyd het die Aarde afgekoel en ’n soliede kors gevorm, wat meegebring het dat water op die oppervlak kon bestaan.


Die eerste lewensvorme het tussen sowat 3,8 en 3,5 miljard jaar gelede ontstaan. Die vroegste getuienis van lewe op Aarde is grafiet wat biogenies blyk te wees in 3,7 miljard jaar oue metamorfe gesteentes wat in Wes-Groenland ontdek is en fossiele in 3,48 miljard jaar oue sandsteen wat in Wes-Australië ontdek is.


Fotosintetiese lewe het blykbaar sowat 2 miljard jaar gelede ontstaan en die atmosfeer met suurstof gevul. Die lewensvorme het meestal klein en mikroskopies gebly tot sowat 580 miljoen jaar gelede, toe komplekse, veelsellige lewe ontstaan het. Tydens die Kambriese periode was daar ’n "kambriese Ontploffing", waarin lewe vinnig gediversifiseer het in die meeste groot filums.


Geologiese veranderings het konstant plaasgevind sedert die Aarde se vorming, en net so het die lewe voortdurend verander. Spesies het aanhou ontwikkel en so het nuwe vorme ontstaan; hulle het gesplyt in dogterspesies of het uitgesterf weens ’n voortdurend veranderende planeet. Plaattektoniek het ’n groot rol gespeel in die vorming van die Aarde se oseane, sowel as die lewe daarin. Die biosfeer het weer ’n belangrike invloed gehad op die atmosfeer en ander abiotiese toestande op die planeet, soos die vorming van die osoonlaag, die toename in suurstof en die vorming van grond.


...lees verder





Bluebg.png


HSAktuell.svg

In die nuus


Amptelike portret van Michel Temer in 2017

  • Suid-Afrika se Bafana-Bafana kwalifiseer vir die Afrikanasiesbeker in Junie en Julie in Egipte, nadat hulle Libië in die laaste kwalifiserende wedstryd met 2–1 klop.


  • Koerdiese troepe verower Al-Baghuz Fawqani in Sirië, die laaste nedersetting wat deur die terroristegroep "Islamitiese Staat" beset was.

  • Die Britse regering en die Europese Raad kom ooreen om die vir 29 Maart 2019 beplande Brexit om minstens twee weke te verskuif.

  • Die Amerikaanse regering onder President Donald Trump erken die deur Israel geannekseerde Golanhoogland as deel van dié land, ten spyte van die internasionale erkenning as integrale deel van Sirië.

  • Die vorige president van Brasilië, Michel Temer, is as gevolg van 'n korrupsie-ondersoek in hegtenis geneem.






Bluebg.png


HSVissteduatt.svg

Het u geweet...


... dat die Deense wiskundige, Piet Hein, 'n superellipsvorm gebruik het om die Sergels Torg-verkeersirkel in Stockholm, Swede te ontwerp?



... dat daar geraam word dat meer as die helfte van alle fotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanaf bakterieë en alge?







Bluebg.png


HSDagensdatum.svg

Vandag in die geskiedenis


28 Maart


Three Mile Island-kernkragsentrale


  • 193 – Die pretoriaanse garde voer 'n sluipmoord op die Romeinse keiser Pertinax uit en verkoop die troon in 'n veiling aan Didius Julianus.


  • 845 – Wikingstropers, waarskynlik onder leiding van Ragnar Lodbrok, neem Parys in en eis 'n groot losprys.


  • 1939 – Magte van die Spaanse Staat, gelei deur generaal Francisco Franco, neem Madrid in en beëindig die Spaanse Burgeroorlog.


  • 1979 – 'n Kernreaktor by Three Mile Island naby Harrisburg, Pennsilvanië, ondergaan 'n gedeeltelike smelting.


  • 1994 – Die "Shell House"-slagting tussen lede van die Inkatha-Vryheidsparty en ANC-ondersteuners vind in sentraal-Johannesburg plaas, wat lei tot 18 sterftes.






Bluebg.png


HSBild.svg

Voorbladbeeld


Triple Portret van Kardinaal de Richelieu, olie op doek-skildery deur Philippe de Champaigne (1602–1674), ca. 1642.






Bluebg right.png

Vind artikels

Vista-xmag.png






 

Soekhulp


Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  eSwatini  Zimbabwe


Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië


Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika


Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne



Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte



Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak



Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante



Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme



Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer



Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels



Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie



Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde



Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?




Bluebg right.png

Wikipedia in ander tale

Gnome-globe.svg





Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文

Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська

Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski

Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe

Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú

Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia







Bluebg right.png

Susterprojekte

Wikimedia-logo.svg






Commons-logo.svg

Commons
Vrye media




Wiktionary small.svg

Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek




Wikinews-logo-51px.png

Wikinews
Vrye nuusbron




Wikisource-logo.svg

Wikisource
Die vrye biblioteek




Wikibooks-logo.svg

Wikibooks
Vrye boeke




Wikiquote-logo.svg

Wikiquote
Aanhalings




Wikispecies-logo.svg

Wikispecies
Spesie-indeks




Wikimedia Community Logo.svg

Meta-Wiki
Projekkoördinering





Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=1684582"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.180","walltime":"0.276","ppvisitednodes":"value":664,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":35854,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":6113,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":21,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":428,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 113.595 1 -total"," 25.58% 29.052 1 Wikipedia:Voorbladartikel_week_13_2019"," 20.00% 22.720 1 Sjabloon:Val"," 13.95% 15.842 1 Tuisblad/voorblad/vind_artikels"," 7.90% 8.974 2 Sjabloon:Val/delimitnum"," 6.89% 7.823 1 Wikipedia:Interessante_brokkies/Week_13"," 5.96% 6.766 4 Sjabloon:Valid"," 5.82% 6.615 1 Sjabloon:Hierdie_dag"," 5.74% 6.524 1 Tuisblad/Voorblad_ander_tale"," 4.00% 4.547 1 Tuisblad/Vakgebiede/Geografie"],"cachereport":"origin":"mw1329","timestamp":"20190328183644","ttl":3600,"transientcontent":true););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Tuisblad","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2003-11-30T13:58:13Z","dateModified":"2018-07-02T06:46:03Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/0/06/Extinction_intensity.svg"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":123,"wgHostname":"mw1251"););

Popular posts from this blog

Siegen Nawigatsjuun

Log på Navigationsmenu

Log på Navigationsmenu