Skip to main content

Greep Geskiedenis | Sien ook | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermw

Fisiese groothedeRekenaar


EngelsrekenaarsbisseheksadesimalehalfgrepeAmerikaanse weermaginternet












Greep




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search


















































Hoeveelhede van grepe

SI-voorvoegsels

Binêre voorvoegsels
Simbool
(naam)
Standaard-
gebruik
Historiese
gebruik
Simbool
(naam)
Waarde
kG (kilogreep)10001=10310241KiG (kibigreep)210
MG (megagreep)10002=10610242MiG (mebigreep)220
GG (gigagreep)10003=10910243GiG (gibigreep)230
TG (teragreep)10004=101210244TiG (tebigreep)240
PG (petagreep)10005=101510245PiG (pebigreep)250
EG (eksagreep)10006=101810246EiG (eksbigreep)260
ZG (zettagreep)10007=102110247ZiG (zebigreep)270
YG (jottagreep)10008=102410248YiG (jobigreep)280

’n Greep (Engels: 'byte') is die kleinste adresseerbare gedeelte van ’n rekenaargeheue. Met adresseerbaar word bedoel dat dit nie moontlik is om minder as een greep tegelyk na die geheue te skryf of daarvan te lees nie.


By moderne rekenaars bestaan ’n greep uit 8 bisse.
Een greep is ’n groep van agt bisse wat saam gebruik word.


Soms word die waarde van ’n greep weergegee as twee heksadesimale syfers; daarby word die greep opgedeel in twee groepe van vier bisse elk. Die groepe word halfgrepe genoem.























NaamHoeveelheid NaamHoeveelheid
kilo (k)1000kibi (Ki)1024
mega (M)1 000 000mebi (Mi)1 048 576
giga (G)1 000 000 000gibi (Gi)1 073 741 824
tera (T)1 000 000 000 000tebi (Ti)1 099 511 627 776


Geskiedenis |


Vroeë rekenaars het ’n verskeidenheid van 4-bis binêrgekodeerde desimale (BKD) verteenwoordigings gebruik en die 6-bis kodes vir drukbare grafiese patrone wat algemeen gebruik is in die Amerikaanse weermag. Hierdie verteenwoordigings het alfanumeriese karakters en spesiale grafiese simbole ingesluit. Die stelle is in 1963 uitgebrei na 7 koderingsbisse, genaamd die Amerikaanse Standaardkode vir die Verwisseling van Inligting (ASCII), om die Federale Inligtingsprosesseringstandaard wat die onversoenbare teledrukkerkodes wat in verskeie Amerikaanse regeringstakke gebruik is, te vervang. ASCII het die onderskeiding van hoof- en kleinletters ingesluit asook ’n stel beheerkarakters om die oordrag van geskrewe taal en druktoestelfunksies, soos bladsy- en lynvoere en die fisiese of logiese beheer van datavloei oor die oordragmedia, te fasiliteer. Aangesien daar met slegs een bis meer twee 4-bispatrone gebruik kon word om twee syfers te kodeer met binêrgekodeerde desimale, is die 8-bis EBCDIC-karakterkodering gedurende die vroeë 1960’s aangeneem en uitgevaardig en as standaard deur die IBM in die System/360 gebruik.


In die vroeë 1960’s het AT&T digitale telefonie oor langafstand hooflyne bekendgestel. Dit het die 8-bis µ-wetkodering gebruik. Hierdie groot belegging het beloof om die oordragkoste van 8-bisdata te verminder. Die gebruik van 8-biskodes vir digitale telefonie het ook veroorsaak dat 8-bisdata-oktette aanvaar word as die basiese data-eenheid van die vroeë internet.


Die ontwikkeling van die 8-bis mikroverwerker in die 1970's het hierdie bergingsgrootte gewild gemaak. Mikroverwerkers soos die Intel 8008, die direkte voorganger van die 8080 en die 8086 wat in vroeë persoonlike rekenaars gebruik is, kon ook ’n klein hoeveelheid operasies op 4-bisse uitvoer, soos die DAA- (desimale verstelling) instruksie. Hierdie 4-bishoeveelhede word soms ’n halfgreep genoem en korrespondeer met heksadesimale syfers.



Sien ook |


  • Binêre getallestelsel


Eksterne skakels |





  • Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir greep.




Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Greep&oldid=1871993"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.032","walltime":"0.053","ppvisitednodes":"value":140,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":3668,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":329,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":9,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 20.575 1 -total"," 84.31% 17.347 1 Sjabloon:Hoeveelhede_van_grepe"," 59.02% 12.143 1 Sjabloon:Tnavbar"," 15.81% 3.253 3 Sjabloon:Transclude"," 15.04% 3.094 1 Sjabloon:Wikt-inlyn"],"cachereport":"origin":"mw1319","timestamp":"20190413155413","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":96,"wgHostname":"mw1251"););

Popular posts from this blog

Log på Navigationsmenu

Wonderful Copenhagen (sang) Eksterne henvisninger | NavigationsmenurSide på frankloesser.comWonderful Copenhagen

Detroit Tigers Spis treści Historia | Skład zespołu | Sukcesy | Członkowie Baseball Hall of Fame | Zastrzeżone numery | Przypisy | Menu nawigacyjneEncyclopedia of Detroit - Detroit TigersTigers Stadium, Detroit, MITigers Timeline 1900sDetroit Tigers Team History & EncyclopediaTigers Timeline 1910s1935 World Series1945 World Series1945 World Series1984 World SeriesComerica Park, Detroit, MI2006 World Series2012 World SeriesDetroit Tigers 40-Man RosterDetroit Tigers Coaching StaffTigers Hall of FamersTigers Retired Numberse