Skip to main content

Biomolekule Navigasie-keuseskerm

Artikels sonder bronnelysteWikipedia skoonmaakBiologieBiomolekulesBiochemieOrganiese verbindings


sellulose












Biomolekule




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search





Question book-4.svg
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne aan die artikel by te voeg.



Broom icon.svg

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Biologie van die Lewe : Molekulêre, sellulêre en weefselvlak


Organiese molekules is molekulêre verbindings wat gemaak word uit Koolstof, Waterstof en Stikstof in lewendige organismes.
Slegs Koolhidrate, Proteïne en Vette/olies/lipiede is organiese molekules.


Koolhidrate sluit in : suikers, glukose, stysels en sellulose.
word opgedeel in 3 basiese groepe
Mono-sakariede (eenvoudige suikers) bv Glukose, Galaktose en Fruktose.
Di-sakariede (dubbel suikers of 2 mono-sakariede) bv. Gukrose (Glukose+Fruktose) Laktose (Glukose+Galaktose) en Maltose.
Poli-sakaride - kombinasies van monosakariede bv. Stysels, Chitien en Sellulose


Koolhidrate word opgebou uit Waterstof(H), Suurstof(0) en Koolstof(C)


Funksies en biologiese belangrikheid van koolhidrate.
Glukose - hoof energiebron vir diere en plante en ook die boustene van stysel en sellulose.
Fruktose - suiker in vrugte
Laktose - kom voor in melk
Sukrose - is n natuurlike suiker/versoeter
Stysel - bron van reserwe energie
Sellulose - geen stewigheid aan plantselle se selwande
Chitien - waarvan insekte se eksoskelet gemaak is.


Proteïne sluit in Hormone, ensiense, nukleinsure en vitamine.
Dit is die enigste organiese molekuul wat Swawel, Magnesium, Fosfor en Kalium kan bevat.
Proteïne bestaan uit die elemente, Koolstof, Waterstof, Suurstof, Swawel, Fosfor, Magnesium en Stikstof.
Voorbeelde van algemene proteïne is Milosien in vleis spierselle, Kollageen in kraakbeen, Keratien in hare en naels, Hemoglobien in bloed selle.
Aminosure word gekoppel deur peptoolbindings. ( 2 aminosure verbind met n peptied binding word n di-peptied genoem, 3 aminosure verbind word n Tri-peptied genoem, meer as 3 maar minder as 50 verbind word n poli-peptied genoem. Meer as 50 aminosure saam word 'n proteïne genoem, die kleinste proteïen is insulien en het 51 aminosure.)


Funksies en biologiese belangrikheid van Proteïne


15% van proteplasma bestaan uit proteïne
Eenheidsmembrane en nukleusmembrane van selle bestaan uit proteïne
Ensieme en hormone is proteïen
Oortollige proteïne word as reserwe brandstof gebruik
Die nukleinsure DNS en RNS is proteïne ( genetiese/oorerflike materiaal.)


Lipiede (Vette en Olies)
Bestaan uit Koolstof (C), Waterstof(H) en Suurstof (0)
n Lipied molekule bestaan uit 1 x Gliserol en 3 x vetsure
Verhouding H:O is baie groter as in Koolhidrate.


Daar is 2 tipes Lipiede


Versadigde Vette (harde vette)
Vette van Dierlike oorsprong
Geen dubbelbindings tussen Koolstof-atome
verhoog cholesterol vlakke in mens liggaam
half solied by kamertemperatuur


Onversadigde vette ( sagte vette / olies)
Vette van Plant oorsprong
Sommige Koolstof-atome het dubbelbindings
Kan Cholesterol vlakke verlaag
Vloeibaar by kamertemperatuur


Funksie en biologiese belangrikheid van Lipiede
Vette is n belangrike energiebron vir diere en plante, hitte isolators, beskerm belangrike organe en dien as n skokbreker.
Wasse (Eng. Wax) is ook vette, bye bou korwe daarmee, voëls maak hulle vere waterdig, vetplante vorm kutikula om waterverlies te voorkom.
Fosfolipiede vorm die sterk dubbel binneste laag van selmembrane.









Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Biomolekule&oldid=1971295"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.016","walltime":"0.022","ppvisitednodes":"value":17,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":1361,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":0,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":3,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 7.269 1 -total"," 55.62% 4.043 1 Sjabloon:Skoonmaak"," 43.10% 3.133 1 Sjabloon:Geen_bronnelys"],"cachereport":"origin":"mw1330","timestamp":"20190411120712","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":105,"wgHostname":"mw1265"););

Popular posts from this blog

Log på Navigationsmenu

Creating second map without labels using QGIS?How to lock map labels for inset map in Print Composer?How to Force the Showing of Labels of a Vector File in QGISQGIS Valmiera, Labels only show for part of polygonsRemoving duplicate point labels in QGISLabeling every feature using QGIS?Show labels for point features outside map canvasAbbreviate Road Labels in QGIS only when requiredExporting map from composer in QGIS - text labels have moved in output?How to make sure labels in qgis turn up in layout map?Writing label expression with ArcMap and If then Statement?

Nuuk Indholdsfortegnelse Etyomologi | Historie | Geografi | Transport og infrastruktur | Politik og administration | Uddannelsesinstitutioner | Kultur | Venskabsbyer | Noter | Eksterne henvisninger | Se også | Navigationsmenuwww.sermersooq.gl64°10′N 51°45′V / 64.167°N 51.750°V / 64.167; -51.75064°10′N 51°45′V / 64.167°N 51.750°V / 64.167; -51.750DMI - KlimanormalerSalmonsen, s. 850Grønlands Naturinstitut undersøger rensdyr i Akia og Maniitsoq foråret 2008Grønlands NaturinstitutNy vej til Qinngorput indviet i dagAntallet af biler i Nuuk må begrænsesNy taxacentral mødt med demonstrationKøreplan. Rute 1, 2 og 3SnescootersporNuukNord er for storSkoler i Kommuneqarfik SermersooqAtuarfik Samuel KleinschmidtKangillinguit AtuarfiatNuussuup AtuarfiaNuuk Internationale FriskoleIlinniarfissuaq, Grønlands SeminariumLedelseÅrsberetning for 2008Kunst og arkitekturÅrsberetning for 2008Julie om naturenNuuk KunstmuseumSilamiutGrønlands Nationalmuseum og ArkivStatistisk ÅrbogGrønlands LandsbibliotekStore koncerter på stribeVandhund nummer 1.000.000Kommuneqarfik Sermersooq – MalikForsidenVenskabsbyerLyngby-Taarbæk i GrønlandArctic Business NetworkWinter Cities 2008 i NuukDagligt opdaterede satellitbilleder fra NuukområdetKommuneqarfik Sermersooqs hjemmesideTurist i NuukGrønlands Statistiks databankGrønlands Hjemmestyres valgresultaterrrWorldCat124325457671310-5